Ystervrou agter die Agbiz-voorman : raakvat

@inproceedings{Botes2013YstervrouAD,
  title={Ystervrou agter die Agbiz-voorman : raakvat},
  author={Susan Botes},
  year={2013}
}
'n Mens kan jou maklik misgis as jy Este Purchase op haar skrander figuur wil takseer. Sy het immers al 'n Ystervrou-kompetisie of drie agter die blad! Dr John Purchase, hoof van Agbiz, se eggenote is nie 'n onbekende by sosiale landboufunksies nie, maar haar liefde vir sport is waarskynlik nie so bekend nie. 

Similar Papers