Reg vir melkrobotte

@inproceedings{Niekerk2013RegVM,
  title={Reg vir melkrobotte},
  author={Teresa Van Niekerk},
  year={2013}
}
Die einde van 2012 het 'n wrang smaak in die mond van talle landbouprodusente in veral die Wes-Kaap gelaat met wydverspreide stakings onder plaaswerkers in daardie provinsie. Die vrees van soortgelyke stakings in ander provinsies het vinnig uitgekring en voor die landbou hom kon kry is die minimum loon bykans verdubbel. 

Similar Papers