• Art
  • Published 2013

Ouditering verbeter voedselveiligheid : bestuur

@inproceedings{Burger2013OuditeringVV,
  title={Ouditering verbeter voedselveiligheid : bestuur},
  author={Jompie Burger},
  year={2013}
}
Vir die kommersiele melkprodusent is wetenskaplike produksie noodsaaklik om winsgewend en suksesvol te wees. Dit sluit 'n bewustheid van voedselveiligheid en produkgehalte op 'n meetbare vlak in. Trouens, ter wille van hul integriteit, word die boer en die verwerker deesdae genoop om ouditeerbare standaarde te implementeer.