Ek erken ... ek is oorgevoelig en liggeraak - hoe kan ek dit hanteer? : fokusartikel

@inproceedings{Zand2011EkE,
  title={Ek erken ... ek is oorgevoelig en liggeraak - hoe kan ek dit hanteer? : fokusartikel},
  author={Dirk Van't Zand},
  year={2011}
}
Hier volg Elsabe se storie : "Hallo julle, my naam is Elsabe en ek is oorgevoelig en liggeraak. My man is al siek en sat daarvan en my oorgevoeligheid en liggeraaktheid doen ons huwelik glad nie goed nie. My kollegas by die werk moet so versigtig wees, my vriendinne begin my vermy ... " 

Similar Papers