'Allowed such a state of freedom': women and gender relations in the Afrikaner community before enfranchisement in 1930

@inproceedings{Giliomee2010AllowedSA,
  title={'Allowed such a state of freedom': women and gender relations in the Afrikaner community before enfranchisement in 1930},
  author={Hermann Hendrich Gustav Giliomee},
  year={2010}
}
Hierdie artikel argumenteer dat Afrikanervroue gedurende die eerste twee eeue van die nedersetting aansienlik meer regte geniet het onder die RomeinsHollandse reg as wat die geval was met vroue wat onder die Engelse regte sorteer het. Hul posisie is verder onderskraag deur die stelsel van ras-gebaseerde slawerny, toenemende segregasie in die kerk, en die belangrike funksies wat die boervrou op die plaas gespeel het. Afrikaanse vroue kon nie stem nie en ook nie ampte in die politieke stelsel of… CONTINUE READING