Author pages are created from data sourced from our academic publisher partnerships and public sources.
- Publications
- Influence
Der Begriff "doctrina" bei Johannes Calvin : eine theologische Analyse
- V. D'assonville
- Philosophy
- 2001
- 3
- 1
Die ware en valse kerk volgens artikels 28 en 29 van die NGB
- V. D'assonville
- Philosophy
- 10 January 1992
The true and false church according to articles 28 and 29 of the Confessio Belgica The concept ‘true and false church’ date back to the sixteenth century; even so its meaning is obscure in the… Expand
'n Woord vooraf - Ad fontes
- V. D'assonville
- Sociology
- 2004
Dit is bekend dat ad fontes 'n roepkreet was van die Italiaanse Renaissance gedurende die laat-vyftiende en vroeg-sestiende eeu. In hierdie opsig het dit by die Italiaanse Humanisme gewys op 'n… Expand
Particular grace : A defense of God's sovereignty in salvation, A. Kuyper : book review
- V. D'assonville
- Philosophy
- 1 June 2002
Hierdie publikasie van Abraham Kuyper (sr.) se Particular Grace: Adefense of God's sovereignty in salvation is ?n Engelse (Amerikaanse)vertaling van 'n werk wat reeds in 1884 in Amsterdam verskyn het… Expand
- 1
Drie geslagte du toit-bybelvertalers
- V. D'assonville
- Philosophy
- 4 March 2010
Hoofsaak is dat daar vertalings is wat die diens-knegtelike gestalte aangeneem het en diep buig voor die majesteit van die oorspronklike, omdat daardeur die ewige Woord van God verklank is, terwyl… Expand
Johannes Hus, Wycliff se weerklank : hervorming - voorlopers van die hervorming
- V. D'assonville
- Art
- 1 October 2015
In Praag se wereld (Tsjeggiese Republiek) noem die kerkmense hom vandag nog doodgewoon Jan Hus - soos "Jan" by ons in Afrikaans. Hy is in 1369 gebore en word in 1415 deur die Roomse Kerk verbrand.
Calvyn, Emden en die wêreld : van oraloor
- V. D'assonville
- Engineering
- 1 December 2006
Dit was 'n uitsonderlike byeenkoms aan die einde van Augustus vanjaar. Oor die 100 Calvynnavorsers vanoor die hele wereld het dit bygewoon. Vyf kontinente was verteenwoordig, daaronder ook Afrika,… Expand
Negende Suid-Afrikaanse Kongres vir Calvynnavorsing : van oraloor
- V. D'assonville
- Engineering
- 1 August 2012
Dit sou miskien 'n goeie vraag vir 'n vasvrakompetisie gewees het: "Wat het die Olimpiese Spele en Calvyn in gemeen?" Die antwoord is egter eenvoudig. Soos reeds sedert 1980 die geval, vind in… Expand
"Calvinus præceptor Ecclesiæ", Papers of the International Congress on Calvin Research, Princeton, August 20-24, 2002
- C. Augustijn, I. Backus, +17 authors Randall C. Zachman
- Philosophy
- 2004
Elsie McKee, "Calvin and His Colleagues as Pastors: Some New Insights into the Collegial Ministry of Word and Sacraments"; Jeffrey R. Watt, "Childhood and Youth in the Geneva Consistory Minutes";… Expand
- 1
Calvyn as kategeet / Calvin as catechist : voorwoord / preface
- V. D'assonville, Dolf Britz
- Philosophy
- 2009
Reeds in sy beroemde standaardwerk van 1942 oor Calvyn en die kategese het die jong Nederlandse Calvynnavorser, M.B. van't Veer, op die sentrale plek van die kategese in Calvyn se Woordbediening… Expand