• Publications
  • Influence
Oliekoekmele as voerbron vir herkouers : voer & weidings - ken jou voere
Oliekoekmeel is 'n residu na die verwydering van olie uit oliesade, en het ontstaan weens 'n vraag na plantolies vir huishoudelike en industriele gebruik. Die residu is ryk aan proteiene en is 'n
Katoensaad as voerbron vir herkouers
TLDR
Katoensaad (Gossypium spp.) is 'n waardevolle oliesaad wat onder die konsentraat-deel van volvoere beskryf word, sowel as katoen-oliekoek, uiteen.
Myns insiens : bly ingelig oor voerbronne : voer & weidings
Die volhoubare voorsiening van veilige en bekostigbare voedsel vir die mens bly 'n baie belangrike saak vir die landboubedryf. Indien die verbruiker se voorkeure oor produksiemetodes asook voerkoste
Ken jou voere - Sitrusmeel as voerbron vir herkouers : voer & weidings
Sitrusbyprodukte het hul oorsprong in die residu/oorskot afkomstig van die produksie van sappe vanaf sitrusvrugte, en bestaan hoofsaaklik uit die skil, pulp (interne veselagtige sapmembrane) en sade.
Beplan nou vir die winter : winterbeplanning : voer & weidings
Die dinamika van en verskille in ons land se veldtipes, bemoeilik soms die aanbevelings wat gemaak word rakende kuddebestuur, aanvullings en voervloeibeplanning. Uit Figuur 1 is dit duidelik hoe
Bestuur jou voerbronne in die droër maande : voer & weidings - myns insiens
Weens die feit dat Suid-Afrika 'n dinamiese samestelling van klimaat en veldtipes het, is dit nie maklik om dieselfde bestuurstyl by elkeen toe te pas nie. Hoewel die beginsels in alle omstandighede
Katoensaad as voerbron vir herkouers : voer & weidings - ken jou voere
Katoensaad (Gossypium spp.) is 'n waardevolle oliesaad wat onder die konsentraat-deel van volvoere beskryf word. Tabel 1 sit die basiese samestelling van heel katoensaad, sowel as katoen-oliekoek,
Voedingsaspekte vir die wintermaande : voer & weidings
Rooivleis het 'n besondere plek in die menslike dieet as smaaklike, proteienryke voedselsoort. Ten einde te kan kompeteer met ander soortgelyke produkte (pluimvee) is dit belangrik om die
Voedingsaspekte vir die somermaande
Hoewel die Wes-Kaap 'n goeie reenseisoen beleef het en dit oral groen vertoon, gaan die geduld en gemoed van veeboere in die somerreenvalstreke in die komende groeiseisoen heel moontlik erg beproef
Aartappels as voerbron vir herkouers - ken jou voere
Aartappels (Solanum tuberosum) is 'n knolgewas wat nie tradisioneel as 'n veevoer gesien word nie, weens die ekonomiese aard daarvan vir menslike gebruik. Surplus of afgekeurde aartappels word egter
...
1
2
3
...