• Publications
  • Influence
Skaarswild druk beeste na die buiteland : wildbedryf
Skaarswild en mettertyd wild met kleurvariasies is stelselmatig in 'n Vrystaatse gewas- en beesboerdery opgeneem om die onderneming verder te diversifiseer. Die wildvertakking is nou so geslaagd dat
Duur wildebees in teelprojek gebruik
Die koningswildebeesbul wat onlangs teen 'n rekordprys van R2,5 miljoen verkoop is, gaan in 'n intensiewe teelprojek gebruik word om die skaars diere te vestig en te vermeerder. Die bul, wat een en
Namibië se rooivleisplanne raak nie op nie : rooivleisbedryf
Namibiese vleisprodusente werk onverpoosd aan planne om hul vleisbedryf meer volhoubaar te maak tot voordeel van die land se ekonomie, die vleisproduksieketting as geheel en vleisprodusente in die
Teel tot voordeel van die bedryf : op besoek...
Die uitmuntende werk wat telers van skaars en eksotiese wild doen, bevoordeel die hele bedryf en gaan dit vir kommersiele wildboere moontlik maak om meer geld uit trofee- en biltongjag in hul sak te
Genetiese deurbraak wink vir wild
Genetiese merkers vir kleur, horinggroei en ander ekonomies belangrike eienskappe by wild kan teen die einde van die jaar beskikbaar word. Dit kan die seleksie van teeldiere vir skaars en eksotiese
Reuse DNS-sprong vir wildboere : wildbedryf
Die vordering met DNS-tegnologie in die wildbedryf kan met die bekende maanlandingswoorde beskryf word. Dit is 'n klein treetjie vir 'n wildboer, maar 'n reuse sprong vir die wildbedryf. Die
Ontwikkel 'n aptyt vir die vleiswaardeketting : rooivleisbedryf
Die oorhoofse tema van vanjaar se Aldam Vleisbeesskool, wat van 14 tot 16 Oktober by Aldam naby Ventersburg in die Vrystaat aangebied word, is om boere die waardeketting van vleisbeesproduksie te
Genetika word ál belangriker vir die wildbedryf : wildbedryf
Basiese genotipering raak 'n standaard praktyk vir leier-wildboere omdat dit die herkoms, identiteit en teling van diere bo alle twyfel identifiseer, wat dan die deur oopmaak om met wetenskaplike
Voerkraalgeheime vir die boer
"Ek was moedeloos om dieselfde prys vir my uitstaande speenkalwers te kry as ander boere wat feitlik geen moeite doen om diere van gehalte aan te bied nie. Dit het my laat besluit om 'n voerkraal op
...
1
2
3
4
5
...